Review Detail

Van Reede Laerskool
Ordinary Schools 3994
Overall rating 
 
4.8
Best school in Oudtshoorn - come and have a look. Vrolike atmosfeer, met omgee vir mekaar. Baie goeie akademie, lekker sport, baie aktiwiteite. Veilige omgewing vir 'n kind wat hou van speel! Dit was die beste ding wat ek ooit vir my kinders kon doen. Die onderwysers gee om en jou kind kom gereed vir hul Hoerskool loopbaan ander kant uit. Wil jy he jou kind moet sterk staan in Suid-Afrika. Wil jy he jou kind moet 'n bydrae lewer tot die gemeenskap en positief die lewe ingaan? Hierdie is die skool vir jou kinders! 2015
LV
Report this review Was this review helpful to you? 1 0

Comments

Already have an account? or Create an account