'n Nuwe era begin vir Darling Kollege. Vir die eerste keer in die skool se geskiedenis sal 'n pri-primêre klas, Darling Kollege Saailing, tot die skool toegevoeg word. Die skooltjie het alreeds 11 inskrywings vir 2015. Ons is baie opgewonde en kyk met hoë verwagtinge na die toekoms.
Darling College
| Address | Jacaranda Street | |
| Suburb | Darling | |
| City/Town | Darling | |
| Province | Western Cape | |
| Phone | ||
| No Email Address Supplied | ||
| Website | Visit Our Website |
| Status | Independent School |
| Gender | Co-Ed |
| School Level | Primary |
| Grades Offered | 00 -- 7 |
| Curriculum 0 - 9 | CAPS |
| Boarding Facilities | No |
| Religious Affiliation | Christian |
| School Association | ISASA | Independent Schools Association of Southern Africa |
| Fees Paid Over * | 12 Months |
| Enrolment Fee | R 200.00 |
| Min Annual Fee | R 23,760.00 |
| Max Annual Fee | R 23,760.00 |
